Daar is hy. Die eerste foto.

10 Februarie, 2005 - Hier's ek

 13 Maart, 2005 - Begin al na 'n mensie lyk

10 April, 2005 - Boe!

6 Mei, 2005 - Bly weg van my Ma.

10 Junie, 2005 - Kom, kom. Die drywer wag

9 Julie, 2005 - Hello

10 Augustus, 2005 - Wat bedoel jy ek lyk soos Mike Schutte?

3 September, 2005 - Nooit weer nie

24 September - Goeie een Pa.

16 Oktober, 2005 - Not too chevie

8 November, 2005 - Dan connect ek die pyp hier...

12 Desember, 2005 - Los my

5 Januarie, 2006 - Hi, UIT, dis MYNE!

10 Februarie, 2006 - Ek's een.

18 Maart, 2006 - Spot the odd one out. NZ, Mamma, Etienne, mielie?

9 April 2006 - My eerste tree.

21 Mei, 2006 - Kop op, maag in, boude uit, Wat is so moeilik aan loop?

6 Junie, 2006 - 997, 998, 999, 1000!

11 Julie, 2006 - Etienne en sy "Guarding Angel"

26 Augustus, 2006- Hy is besig om groot te word.

18 September, 2006 - Familie, Etienne en sy niggie, Kaylin