- Weather and Climate Service - Nice NZ weer foto's
- 101 Must do for Kiwi's - Eendag.
- Fred's Fine Foods - Die naam se alles
- Afrikaans Christen Kerk van New-Zealand
- Die Afrikaanse Klub van New-Zealand
- KiwiBoer - Baie skerp. 'n Moet lees.
- "The Warehouse" - As die Jetlag af geslaap is, is dit die eerste shop waarna toe jy gaan. spotgoedkoop en vol junk. Maar 'n kussing is 'n kussing. In die winkels kry mens ook die grooste konsentrasie van "DryMacs". (Suid-Afrikaners wat nou net in NZ aan gekom het"
- Foodtown, Woolworths, New World, Pack 'n Save - New-Zealand se Woolworths, Pick 'n Pay, Checkers en Macro.